Feedback

 
 
Puik produk
"Vanaf Citrusdal, saam met vriende Gerhard & Lizette en Kobie & Julia,
deur Namibia, Caprivi tot in Katima Molilo. Toe terug deur Botswana al
met die groot riviere langs. 5500km verder en die Mobi Lodge was net
al die pad 'n droom! Geluk Marius, leon en Albert met 'n puik produk!"
Albertus en Frances 
 
 
 
 
Boodskap vanuit die Richtersveld:
"Kokerboomkloof; die Mobi was 'n yster! Was oral in die Richtersveld,
jul produk is 5 ster! Willie & Cecille
 
 
 
 

Service par excellence
We are extremely happy with our 4x4 home and the owners cannot do
enough for you – service par excellence. Our first trip was with theToyota
guys to Botswana including Kubu Island, Moremi, Savuti and and we have
just returned from another 3,5 month trip along the Garden Route, up the
West Coast into Namibia from south to north, along the Caprivi Strip
across into Botswana and back home to the KZN South Coast with no
problems at all.  Peter & Norma Barclay





Wonderlike belewenis!

Na twee jaar en 48000 km is ons Mobi-Lodge nog steeds die beste karavaan
wat ons nog gehad het. Waar ons ookal gaan kom die lodge saam. Die hele
Botswana al plat gery. Mosambiek, Zim, Malawi en Zambia. Wat n wonderlike
belewenis en met soveel gerief kry jy nie maklik nie. Lou en Marietha de Beer





Uitstekende diens
Ek en Corrie wil net dankie se vir Mobi Lodge se vriendelikheid en
uitstekende diens. Ons het al verskeie karavane gesleep maar hierdie
een is die beste in alle opsigte. Dit is n lieflike konsep, sleep soos n
droom. 
Ons het sopas 4000 km gery en alle tipes weer gehad van storm
reen met wind van 76 km in PE en uiterste hitte van 42 grade in Graaf
Reinette, baie grondpad gery sonder enige stof in die karavaan, baie
baie hoe bergpasse uitgery, slegte grondpaaie gery en al die pad het
die Mobi net saamgekom. Nie ooit enige probleme gehad nie.  
Julle
het n absolute wenkombinasie !!!  
Corrie en Magda du Plooy






Amazing product
We are delighted with the Mobi’s performance, being even more
encouraged when we met up other Mobi owners in the Kruger Park,
who have travelled to Malawi and Zambia, and gone through rough terrain,
without any hassles. We think you have an amazing product and hereby
congratulate you on an outstanding design which we are sure will change
the face of camping in the future.
Hennie & Kay Liebenberg






















...